Wikimania:Inligtingsburo/Inleiding

From Wikimania
This page is a translated version of the page Wikimania:Information Desk/intro and the translation is 100% complete.
Welkom by die Inligtingsburo.

Veelgestelde vrae word op die kwelvrae-blad beantwoord. Enige ander vrae omtrent Wikimania 2018 of hierdie webwerf kan hier gevra word. Om 'n nuwe vraag te stel, klik asseblief hier..
Om selfs vinniger 'n antwoord op jou programnavrae te kry, stuur jou e-pos aan wikimania-program@wikimedia.org.